Deetlefs Landgoed is die 2de oudste in familie besit in Suid Afrika. Kobus Deetlefs, eienaar en wynwaker kom bied hierdie wynproe in persoon aan. Hierdie sal opvolg wynproe wees op die baie suksesvolle 2024 wynproe.
Die tema vd wynproe is “Fun & Informative” met ‘n twist. Lodges sal spesiale pryse geniet op hulle aankope.