HFM BIED AAN DIE 61STE BOSVELD INTERHOËR!
Ons is opgewonde om die Bosveld gemeenskap uit te nooi na die 61ste BOSVELD INTERHOËR 22 Februarie 2025 – ‘n viering van sportmanskap, spanwerk en gees!
Kom deel in hierdie geskiedkundige geleentheid waar atlete, sangers en dirigente van reg oor die Bosveld hul staal kom wys.
Ons verwelkom ook gemeenskapslede om die skool te kontak indien julle wil betrokke raak by hierdie besonderse geleentheid.
HFM – THABAZIMBI – VOLUIT VORENTOE!!
Vir akkommodasie besprekings – kontak gerus Discover Thabazimbi by 079 493 4599 of discover.thabazimbi@gmail.com